Financial Services, Short Term Insurance and Life Insurance Provider throughout South-Africa

Vision

Our vision is to become a leading Financial Service Provider throughout South-Africa as well as internationally. We provide the best possible short term insurance, life insurance, finanacial services advice and products.

Mission

Our mission is to provide the best possible financial services advice and products, through effective use of the combined up-to-date knowledge and expertise of our network of professional consultants and advisors - at the highest ethical level.

Values

We believe that customers are the most important component of our business, and to serve our customers with honesty and integrity we harness the professional skill of trained motivated consultants and portfolio managers. We believe our personnel are our most important asset and we equip them to exceed our customers expectations.

Optimum is not about offering you a service we think you want, but finding out what your needs are and adapting our products and services to best suite you.

Our Future

We at Optimum are committed to serving our clients in a professional manner. We will continue to develop our personnel and services that we believe are our sustainable competitive advantage.

Visie

Ons visie is om ‘n toonaangewende Finansiële Dienste Verskaffer, wat uitstekende diens deur ’n netwerk van takke regoor Suid-Afrika sowel as Internasionaal lewer, te wees.

Missie

Ons missie is om die bes moontlik finansiële adviesdiens en produkte, deur die effektiewe aanwending van die gekombineerde opdatum kennis en vaardighede van ons netwerk professionele konsultante en adviseurs - op die hoogste etiese vlak - te verskaf.

Waardes

Ons glo dat ons kliente die belangrikste komponent van ons besigheid is, om ons kliente met eerlikheid en integriteit te diens beskik ons oor professionele vernuf van opgeleide en gemotiveerde konsultante en portfeulje bestuurders. Ons glo dat ons personeel ons belangrikste bate is en hulle word toegerus om ons kliente se verwagtinge te oorskry.

By Optimum gaan dit nie oor lewering van 'n diens wat ons dink jy wil he nie, maar om uit te vind wat jou behoeftes is en dan om ons produkte en diens aan te pas om die beste by jou te pas.

Toekoms

By Optimum is ons toegewy om ons kliente op 'n professionele manier te diens, ons sal deurgaans ons personeel en dienste ontwikkel wat ons glo ons kompeterende voordeel is.

 

Back to top

Home
risk and investment
insurance
life care
property
add ons
policies
functions
contacts
history

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Terms & Conditions